Cameron Gerste (24) van Wellington is ’n plaaslike grafiese ontwerper wat die Afrikaanse Taalmonument (ATM) se kenteken-kompetisie gewen en met R10 000 weggestap het.
Deelnemers het so ver as Alexanderbaai in die Noord-Kaap die pad aangevat om by die Bokeh Karaoke Lounge & Bar in Seepunt in ...