My grootste dankies daarvoor! Lief vir jou, Cayden • Aan Ma Toetie, dankie vir al Ma se liefde, en dankie vir die steunpilaar wat Ma altyd vir ons was. Ek en Marianka kon Ma dag en nag bel en ma ...
As jy een van dié mense is wat in hierdie afgelope jaar iemand wat vir jou dierbaar is, aan die dood moes afstaan, dan voel dit waarskynlik vir jou hierdie jaar of Kersfees nie ...
Mag ons sag wees met mekaar maar veral met onsself tydens die laaste dae van dié jaar. Skep spasies vir geliefdes waar hulle ...