Soggens as my oë oopgaan hier in die stad kyk ek heel eerste of daar nie straks in die Avis-vallei ’n paar moedige wolkies hang nie. Hierna bid ’n mens vir reën en dat ...