Die onderwysvakbond Sadou sê hulle is vol vertroue dat die Wysigingswet op Basiese Onderwyswette – of Bela-wet – aan alle regsbeginsels voldoen. Sadou het gereageer nadat President Cyril Ramaphosa ...
‘n Twaalfjarige seun is doodgeskiet en nog drie kinders is gewond in ‘n skietvoorval in Harare in Khayelitsha op die Kaapse Vlakte. ‘n Polisiewoordvoerder, Malcolm Pojie sê drie gewapende aanvallers ...
Afgevaardigdes by die sesde nasionale kongres van die vervoervakbond Satawu in Bloemfontein het die ANC se besluit om ‘n regering van nasionale eenheid te vorm, gekritiseer. Hulle sê die besluit is ...
Die aktrise Michelle Botes, is vanoggend in die ouderdom van 63 oorlede. Haar agent, Suzi Howes het haar dood aan die SAUK bevestig. Botes was onder meer bekend vir rolle in Isidingo, Binnelanders, ...
Eskom het die nuus verwelkom dat ‘n man wat na bewering onwettige elektrisiteit verskaf het aan sowat 600 informele huishoudings op ‘n plaas in Leeupoort naby Fochville in Gauteng, borgtog geweier is.
Die leier van Rise Mzanzi, Songezo Zibi het President Cyril Ramaphosa se aankondiging oor die onmiddellike implementering van die Wysigingswet op Basiese Onderwys – sonder enige wysigings – verwelkom.
Die Solidariteit-beweging sê twee artikels van die Wysigingswet op Basiese Onderwyswette – of Bela-wet – kan nog nie in werking gestel word, soos wat President Cyril Ramaphosa gister afgekondig het ...
Die voorsitter van die DA se Federale Raad, Helen Zille, sê die minister van Basiese Onderwys, Siviwe Gwarube, se eerste taak is om norme, standaarde en regulasies op te stel vir die implementering ...
Die polisie het afgekom op ses miljoen rand se tik by die OR Tambo-internasionale lughawe. Beamptes het na ‘n wenk toegeslaan en die dwelms in ‘n hout snoekertafel in ‘n pakhuis by die lughawe gevind.
‘n Twaalfjarige seun is doodgeskiet en nog drie kinders is gewond in ‘n skietvoorval in Harare in Khayelitsha op die Kaapse Vlakte. Die polisie sê drie gewapende aanvallers het by ‘n haarkappersalon ...
Die reddingsoperasie by die verlate goudmyn by Sabie in Mpumalanga sal vanoggend hervat word nadat 41 onwettige myners sedert Woensdagmiddag na die oppervlak gebring is. Drie liggame is ook Woensdag ...
Die Verbruikersprysinflasie het op ‘n jaargrondslag effens gestyg van twee-komma-agt persent in Oktober tot twee-komma-nege persent in November. Statistieke Suid-Afrika sê op ‘n maandgrondslag is die ...