DIE Public Health Entertainment-toekenningsaand is dié week in Paarl gehou en verskeie Afrikaanse kunstenaars is vereer vir hul bydra tot die genre. Die toekennings het Dinsdag by die Paarl-stadsaal ...
Heyns en Lynette Hibbert het in die dubbelspel vir vroue teen Denucia Claasen en Amor ná ’n taai eindstryd koningin gekraai. Heyns het saam met Gert Hibbert die balle in die gemengde dubbelspel laat ...
Om die kusomgewing te beskerm, is regulasies vir die beheer van voertuiggebruik in kusgebiede in 2008 geproklameer onder die Wet op Geïntegreerde Kusbestuur, Wet 24 van 2008. Luidens dié wet behoort ...
“Tydens hierdie argument het twee ander mans probeer tussenbeide tree, om die geveg te stop, maar hulle is ook beseer en is per ambulans na die hospitaal geneem vir behandeling.” Die vermeende ...
Die seun van ’n Noord-Vrystaatse boer wat aangekla word van poging ... Die hof het hom Dinsdag (17/12) op borgtog van R10 000 vrygelaat. Die saak is vir verdere ondersoek uitgestel is, sê sers. Peter ...
The massive claims following Typhoon Yagi present an opportunity for the insurance sector to rebuild their reputation and earn customer trust. In the wake of Typhoon Yagil, insurance companies in ...