Die oorkommersialisering van Kersfees is nog steeds met ons, erger as in die verlede. Die uwe is nie lief vir hierdie tyd van die jaar nie. Nie omdat dit Kerstyd is nie, maar wel omdat hierdie ...
Mag jou Christusfees een wees van vrede en die dag die mooiste herinneringe sal laat, vir jou skatkis van die lewe, want ’n Koning en Verlosser is vir ons gebore en Sy naam is Jesus. Dankie aan ...
Microsoft and our third-party vendors use cookies to store and access information such as unique IDs to deliver, maintain and improve our services and ads. If you agree, MSN and Microsoft Bing ...
Maar dié dag was anders. “Ek weet nie hoekom nie, maar iets het vir my gesê ek moet opkyk, hek toe,” vertel Rogers. Toe sy opkyk, sien sy dit. ’n Boomslang, koel en kalm teen die hek. Vir ’n oomblik ...
Hy sê hy sal met die feestydtradisie voortgaan tot die dag dat hy nie meer kan nie. Flores voeg by hy hoop en vertrou dat ouers hulle kinders van kleins af sal leer om dinge, hoe gering ook al, te ...
Dr. Frikkie Maré, hoof- uitvoerende beampte van die Rooivleis Produsente Organisasie (RPO), kyk terug op ’n uitdagende jaar vir die Suid-Afrikaanse rooivleisbedryf. Maré, wat sedert Februarie vanjaar ...
Lukas 1:54-55: ... deur te dink aan sy beloftes van ontferming soos Hy dit toegesê het aan ons voorvaders, aan Abraham en sy nageslag tot in ewigheid. ‘Genade onbeskryflik groot’ (Amazing grace) is ...
Die afgelope jaar was ’n uitdagende, dog insiggewende tyd vir die Suid-Afrikaanse landbousektor. Stefan Oberholzer, besturende direkteur van OVK, het met OFM Agri gepraat oor die struikelblokke en ...
Celeste Loots, wat vir haarself naam gemaak het in die Showmax-reekse 'Trompoppie' en 'Wyfie', het nou haar sepie-debuut as 'Hanli Spies' gemaak. Verskaf/ kykNET Celeste Loots, wat vir ...