Die arrestasie is ’n direkte uitvloeisel van die intensiewe aksies wat deur Operasie Vala Umgodi-lede, insluitend die polisie, die weermag (SANW), en ’n privaat sekuriteitsmaatskappy in mynbougebiede ...