In die voorportaal van die munisipaliteit is foto’s van die oorledenes. Kerse is ook vir hulle aangesteek. Boodskappe op sosiale media het van oral ingestroom. Pastoor Danny Jansen, ’n familielid van ...