Die bejaardes van die Aan Oewer-aftreeoord is omtrent by hul jaarlikse Kersete bederf. Omtrent 110 mense het die dag by die Riviera-hotel die afgelope Maandag (16 Desember) bygewoon.
Vir ‘n kosskrywer en kok van die Moot, is daar van Kaïro tot die Karoo iets wat hy by plattelanders oor kos kan leer want hy glo in allemanskos se geurigheid en dat die geregte smaakvol aangebied kan ...
Dit is die gif in ’n mens, sê hy, dit is daardie gif wat jy voor moet versigtig wees. Dit maak dood, meer as wat hierdie slang kan. Soek lig in jou. Ek hoor hom, al is dit soms moeilik: Soek die lig, ...
Hendriena Pieterse, alombekend en geliefd as Ouma Koekie, het op 2 Desember haar 100ste verjaarsdag gevier. Natuurlik is dit vir almal ‘n groot mylpaal om te bereik, behalwe vir Ouma Koekie self.
DIE Stad Kaapstad het reeds planne gereed om die strande veilig te hou in die 2024-’25-feestyd.Geordin Hill-Lewis, Kaapstad ...
"Ek het vir Bianca gesê ons moet 'n memory klippie gaan optel om die dag saam te onthou ... Ons wil ’n lekker gemaklike troue hê waar almal net lekker saam kuier en celebrate.
Swakopmund is bekend vir sy aansteeklike vakansiegees en lekker eetplekke, veral hierdie tyd van die jaar. Dié dorp se strate het onlangs ’n opwindende nuwe eetplek verwelkom – The Place. ’n Jong, ...
Slice a croissant in half through the middle and give it your choice of fillings. Pop it under the grill for a nice crunchy finish — and melty too, if you top it with cheese. Taking a break from ...
Just whisk some eggs, melt some butter, and Bob’s your omelette-making uncle, right? Actually, it really is as simple as that. But then you have to cook them. As with many things in the kitchen ...
TALLE oues van dae is heerlik bederf met ’n vroeë Kers­ete. Die Primêre Skool Delft se koorlede in samewerking met die ...
Christmas is right around the corner, which means: it’s time for the feasting on Dutch festive food to begin! 🎄 You might be wondering what to feed your Dutch friends when they come over during the ...