Ja, ek is groen van jaloesie. Want sien, wie sal nou nie graag elke oggend met ’n visstok in die hand daar by Bennie se Rooi Lorrie, Myl 108, Jakkalsputz of Sêra se Gat wil staan en die blinklywe ...
Joan is op 21 November as vermis aangemeld na sy die betrokke oggend haar oudste dogter uit ’n vorige verhouding laat weet het, sy is op pad polisiestasie toe. Joan sou daarna gaan werk, maar het ...
“CURSTIN was ’n jongman met ’n hart vol drome en ’n siel wat na regverdigheid gestreef het, nou is hy wreed van ons weggeruk.” Só sê Carmen Constable, die ma van die 24-jarige Curstin, wat vroeg ...
die einste bankie waar Ard elke oggend sy handdoek los terwyl hy in die yskoue see gaan swem. Klein, dog diepgaande verbintenisse soos hierdie, het die weg gebaan vir hul paaie om te bly kruis ...
Alhoewel die wildboer van Brits in die Noordwes, elke oggend oor sy plaas kan uit kyk met beeldskone natuur, bome, en diere en 'n gemeenskap het wat agter hom staan is daar een ding wat hy steeds ...
“Een oggend het Kiarah vir my gesê sy gaan nie haar boksontbyt eet nie, tensy ek haar toelaat om ‘n ekstra uur van televisie te kyk,” sê Megan. “Ek het haar probeer oortuig dat ontbyt ...