VANDERBIJLPARK – Die inwoners van Jeugland Tehuis vir Bejaardes het verlede Dinsdag ‘n onverwagse voorsmakie van Kersfees gehad. Om 10:00 het sowat 50 van die inwoners in die groot sitkamer ...
“Ons innige meegevoel gaan uit aan die familie en vriende van die oorledene. Ons dra ook ons gebede oor aan Janneman Vermaak en sy geliefdes, met die hoop op ’n volledige en vinnige herstel ...
Soos verneem word is Gino, wie se ouderdom en van nie bekend gemaak is nie, Sondagoggend in die vroeë oggend ure vermoedelik deur ’n motoris doodgery. Sy kollegas waar hy by Indingo werksaam was, sê ...
As jy nie jouself lief het nie, ten minste 'n bietjie, as jy nie 'n wapenrusting van selfliefde en geluk om jou hart skep nie, sal die ergernis wat deur ander veroorsaak word, dodelik word en jou ...
“Ons innige meegevoel word aan die familie van die kind oorgedra. Alle dienste betrokke by die soektog omhels die familie van die kind met sorg, deernis en gebede in hierdie moeilike tyd”, het Crewe ...
Tanja sê wat gesinne die nodigste het waarin kinders teen kanker veg, is gebede, begrip en hulp. “Want glo my, die ouers, broers en susters veg net so hard. Hulle het elke gebed nodig.” Talitha was ...
Hy het ook medikasie ontvang wat nie met akkodeer het nie. Op ’n oggend in Januarie 2021, op sy seun se verjaarsdag, kon Dean die gewig van sy emosionele pyn nie meer dra nie. “Ek het besluit ek gaan ...
Ja, ek is groen van jaloesie. Want sien, wie sal nou nie graag elke oggend met ’n visstok in die hand daar by Bennie se Rooi Lorrie, Myl 108, Jakkalsputz of Sêra se Gat wil staan en die blinklywe ...