“Hulle toewyding en diens aan die munisipaliteit sal altyd onthou en gekoester word. Ons gedagtes en gebede gaan ook uit na die vierde individu wat by die ongeluk betrokke was, wat tans in die ...
Joan is op 21 November as vermis aangemeld na sy die betrokke oggend haar oudste dogter uit ’n vorige verhouding laat weet het, sy is op pad polisiestasie toe. Joan sou daarna gaan werk, maar het ...