Die nuwe regulasie oor enkelmodellaaiers tree vandag in werking. 'n Belangrike stap om elektroniese afval te verminder en die ...
Snelwegverkeer Kersfees 2024: swaar opeenhoping word verwag met die oog op die vakansie en die einde van die jaar langnaweek.
Die eerste klas het Saterdag in Bracenfell Industrial plaasgevind en was gratis. De Villiers sê hoewel sy meer mense verwag het, was die belangstelling steeds bemoedigend. In samewerking met Titanium ...
“Die uitdaging was ’n bietjie mal, maar hy het Franse woordeskat in slegs nege weke geleer. Hy is ’n masjien. Vir hom is woorde net kombinasies van letters. Hy gebruik woorde met meer as sewe letters ...
Slegs die kêrel wat saam met ’n Bloemfonteinse ma en nog twee verdagtes in aanhouding is vir erge kindermishandeling, sal na verwagting op 20 Januarie aansoek om borgtog doen. Die vier verdagtes het ...
GRAAFF-REINET NUUS - Réan Clasen (33), 'n gewilde deelnemer aan Boer soek 'n vrou in 2018 en sy droomvrou, Kristen Opperman (27) het Saterdag 24 November by dieselfde plek getrou waar hulle 23 maande ...
Die brand het Saterdag omstreeks 12:00 agter die Voortrekkerterrein in ... Brandsen het verduidelik dat die binnekant van die saal nie veel skade gely het nie en dat slegs een dakplaat beskadig is.
Saterdag het Pagad se staptog met sowat 50 mense begin en soos ... want ons het gesien hoe swak die terugvoering van die polisie is en dat hulle slegs optree as daar ’n dubbele of massamoord is. “Baie ...
Instagram/ Skermgreep Slegs ses dae gelede het die Suid-Afrikaanse sangeres Corlea Botha bevestig dat haar ma en bestuurder, Mesadi Botha, in hoësorg is en "baie baie siek" is. "My mamma is ...
Mandjiedans: Kruisrivier inwoners hou ’n fondsinsameling Mandjiedans hierdie Saterdag, 23 November, om 18:00 by die Boschvlei skuur. Toegang is R75 per volwassene en R25 per tiener. Fondsinsameling is ...
Die voorlaaste byeenkoms van die jaar is op 2 November by Ultimate Outlaws gehou. Daar was lekker opwinding in al die klasse, maar toe die Sprint-motors hul verskeining op die baan maak het die ...