DIE Manenberg-gemeenskap is geruk nadat ’n 32-jarige swanger vrou vroeg Sondag 22 Desember vermoor is. Die gru-ontdekking is gemaak enkele dae nadat 16 Dae van Aktivisme vir Geen Geweld teen Vroue en ...