Foto: Janine Saayman Hierdie jaar is daar ook stalletjies waar almal smullekker kos, drinkgoed, speelgoed en geskenkies kan koop. Vanjaar se tema by die Liggiesfees is om Jesus se lig aan die ...
En dit alles om geskenkies vir soet kinders van die Vaal te bring! Dit is vanjaar die derde Kersfees dat JF van der Merwe (25) sy Kersvaderpak gaan aantrek om presentjies en lekkergoed af te lewer ...
Nog ’n outjie sê dat hulle nie Krismis-kos ken nie, en het ook nog nooit geskenkies ontvang nie. Die jong mannetjies sê dat hulle verlede jaar deur ’n weldoener met heerlike hoender en slaaie bederf ...
Hy verwerp bewerings dat Kersfees net ’n geldmaakdag soos Moedersdag of Valentynsdag is. “Daar’s geen skrif in die Bybel wat sê dat ons moet Kersfees vier nie. Die woord ‘Kersfees’ is glad nie ’n ...