Afrikaanse boeke het vanjaar goed gedoen in alle genres op trefferlyste met lesers wat hul stemme dik gemaak het en hul beursies oopgemaak het. Topverkopers sluit van misdaad tot geestelike verhale ...
Oom Dolf Nagel (92) of Dolfie soos baie mense hom noem, het kort voor sy geliefde Dottie se dood, die digter wat diep in sy siel geskuil het, ontdek. Die gedigte het uit sy pen geborrel en handel oor ...
Cameron Gerste (24) van Wellington is ’n plaaslike grafiese ontwerper wat die Afrikaanse Taalmonument (ATM) se kenteken-kompetisie gewen en met R10 000 weggestap het.
Just weeks after announcing his divorce from his wife Anna, Bobby van Jaarsveld has released a new heartbreak single, “Niks ...
Fans of Afrikaans singer Bobby van Jaarsveld are resonating with the lyrics of his new song, Liefde Nie [Nothing like love], which was released just days after he announced his divorce from his ...
Boeiende nuus- en mensestories, weeklikse resepte, inhoud wat die lewe vir ouers en skoolkinders makliker maak, heerlike stories oor hartsake en bekendes, leesstof vir ons boekklub, en wenke oor mode, ...