Die hoof van die Laerskool Brakpan-Oos, Gideon Bubb het na 36 jaar diens in die onderwys halt geroep. Bubb was vir die afgelope ses jaar skoolhoof.
Hy was ‘n bosvelder in murg en been en ‘n sout-van-die-aarde Tommie. Jare na sy aftrede het ons hom naweek vir naweek op die pawiljoen aangetref waar hy sy Saterdae deurgebring het as vurige T ...
Die lewe ná 60 is, soos Paula van 7de Laan altyd gesê het, fantasmagories. Ek was aanvanklik bang vir my aftrede ná 42 jaar as beroepsvrou. Ek het werklik gedink ek is nou niks meer werd nie. Ek het ...
Hy beskryf sy musiek-kleur as oranje. “Ek is lief vir die sonsondergang, want dit gee my ’n kalmte en gelukkige gevoel – soortgelyk tot die gevoel wat musiek vir my bring.” Schmidt se ...
Baaise egpaar bedrieg vrou se maatskappy glo uit R3,5 miljoen ...