2024 was ’n propvol nuusjaar, nie net op nasionale vlak nie waar die vorming van ’n regering van nasionale eenheid ...
Dit is weer daardie tyd van die jaar wanneer personeel mekaar groet voor die aanvang van die feesseisoen en pligte weer in die nuwe jaar hervat word.
’n Man van Noordwes wat daarvan aangekla is dat hy die dood van ’n jong man buite ’n kroeg veroorsaak het, is Woensdag (11/12) vrygespreek weens onvoldoende bewyse. Frikkie Janse van Rensburg (33) is ...
Stoman staan tereg op aanklagte van poging tot moord, omdat hy na bewering op Vrydag, 20 September, met sy bakkie oor die seun gery het, ná die kind glo lemoene op sy plaas wou steel. Hy het Donderdag ...
Afgesien van die versameling modelmotors, kan besoekers ’n begeleide toer deur die Waenhuis-museum geniet, waar onder meer ’n ossewa ... Die museum is Maandag tot Vrydag van 08:00 tot 16:00 oop en ...
“Vrydag, 6 Desember 2024, het ’n verwoestende motorongeluk op die pad tussen Ashton en Robertson gebeur wat die lewens van ons gewaardeerde kollegas geëis het. “Ons innige meegevoel gaan uit aan die ...
Reeds etlike dekades is dit die gebruik in Boksburg om op 16 Desember ’n Geloftediens te hou, wat belangstellende lidmate van al die kerke in en om Boksburg welkom is om by te woon. Die leraars ...
Ryk is an award-winning financial journalist with over 20 years' experience. He is Moneyweb’s editor and hosts the Be a Better Investor podcast and RSG Geldsake, covering the markets, and ...
Michael Cilliers (29), wat daarvan verdink word dat hy ’n dagga-laboratorium met plante ter waarde van ’n geraamde R10 miljoen bedryf het, is Vrydag (29/11) op borgtog van R20 000 vrygelaat, sê kol.