VANDERBIJLPARK – Die inwoners van Jeugland Tehuis vir Bejaardes het verlede Dinsdag ‘n onverwagse voorsmakie van Kersfees gehad. Om 10:00 het sowat 50 van die inwoners in die groot sitkamer ...
Soos verneem word is Gino, wie se ouderdom en van nie bekend gemaak is nie, Sondagoggend in die vroeë oggend ure vermoedelik deur ’n motoris doodgery. Sy kollegas waar hy by Indingo werksaam was, sê ...
Joan is op 21 November as vermis aangemeld na sy die betrokke oggend haar oudste dogter uit ’n vorige verhouding laat weet het, sy is op pad polisiestasie toe. Joan sou daarna gaan werk, maar het ...
Ja, ek is groen van jaloesie. Want sien, wie sal nou nie graag elke oggend met ’n visstok in die hand daar by Bennie se Rooi Lorrie, Myl 108, Jakkalsputz of Sêra se Gat wil staan en die blinklywe ...
Hy het ook medikasie ontvang wat nie met akkodeer het nie. Op ’n oggend in Januarie 2021, op sy seun se verjaarsdag, kon Dean die gewig van sy emosionele pyn nie meer dra nie. “Ek het besluit ek gaan ...
Wessel Lemmer is aangestel as die bestuurshoof van Raisins SA. Hy is ‘n gesoute landbou-ekonoom en sy ervaring in landbou strek oor meer as 30 jaar sedert die begin van sy M.Sc.Agric-graadstudie aan ...