Hartseer heers onder familie en vriende van Chalene Janse van Rensburg wat gister oorlede is na 'n stryd teen kanker.
Die onlangse aanval op die Kersmark in Maagdenburg het Europa diep geruk en 'n reaksie van afgryse en eenparige veroordeling ...
Ongelukkig is hy gedurende die nag oorlede. Ons wil graag ons medelye met die familie betuig. Hulle is welkom om die hospitaal te kontak om te praat oor enige kommer wat hulle oor sy toestand en ...
Holmes voeg by dat die man se liggaam in die sorg van die polisie en die regering se forensiese patologiedienste oorhandig is. Holmes het sy medelye aan die familie en vriende van die oorledene ...
Van jongs af word ons groot met ’n opgewondenheid en afwagting vir Kersfees. Selfs as volwassenes hou Kersfees ’n ongekende bekoring in. Kersfees – Christusfees – vrede – liefde. Dis ’n tyd om na uit ...
Boeiende nuus- en mensestories, weeklikse resepte, inhoud wat die lewe vir ouers en skoolkinders makliker maak, heerlike stories oor hartsake en bekendes, leesstof vir ons boekklub, en wenke oor mode, ...
Anthony Benadie by sy skoonouers Diana en Johan Nel, sy vrou Johan-lee en seun Xavier. Mnr. Nel is Vrydag oorlede. Mnr. Nel was die voormalige bestuurder van Komati Kragstasie. Hy en sy vrou Diana ...
Hy sê die 23-jarige man is op die toneel dood verklaar. NSRI het hul medelye teenoor die oorledene se familie uitgespreek. Twee kinders verdrink amper in Camps Bay Veiligheidsoperasies nie net vir ...
"Ek wil dankie sê vir elke liewe boodskap en gebed. Ek wil dankie sê aan dr. Nel, dr. Haywood en die Unitas-hospitaal se personeel. Ek sê dankie aan my naaste sirkel – julle het my gedra.
Belangrike noodnommers om byderhand te hou is: (NSRI) 112 of 087 094 9774 Die party betuig sy medelye met die naasbestaandes van die oorledenes. Chaos het vandag in Sol Plaatje se munisipale raad ...
Die nuus van sy dood het nie net sy familie geruk nie, maar die hele gemeenskap van Lentini, wat gemobiliseer het om sy medelye en nabyheid aan sy familie uit te spreek. Die jong vrou was bekend vir ...