VANDERBIJLPARK – Die inwoners van Jeugland Tehuis vir Bejaardes het verlede Dinsdag ‘n onverwagse voorsmakie van Kersfees ...
Van jongs af word ons groot met ’n opgewondenheid en afwagting vir Kersfees. Selfs as volwassenes hou Kersfees ’n ongekende bekoring in. Kersfees – Christusfees – vrede – liefde. Dis ’n tyd om na uit ...
Boeiende nuus- en mensestories, weeklikse resepte, inhoud wat die lewe vir ouers en skoolkinders makliker maak, heerlike stories oor hartsake en bekendes, leesstof vir ons boekklub, en wenke oor mode, ...
Joan is op 21 November as vermis aangemeld na sy die betrokke oggend haar oudste dogter uit ’n vorige verhouding laat weet het, sy is op pad polisiestasie toe. Joan sou daarna gaan werk, maar het ...
"Ek wil dankie sê vir elke liewe boodskap en gebed. Ek wil dankie sê aan dr. Nel, dr. Haywood en die Unitas-hospitaal se personeel. Ek sê dankie aan my naaste sirkel – julle het my gedra.
Ballonne met boodskappe was oral te sien en mense kon ook vir Dylan ‘n boodskap skryf wat later ... moontlike gebeure daarna tot hy die volgende oggend oorlede is. “Dit is nie hoe ek my ...
Alhoewel die wildboer van Brits in die Noordwes, elke oggend oor sy plaas kan uit kyk met beeldskone natuur, bome, en diere en 'n gemeenskap het wat agter hom staan is daar een ding wat hy steeds ...