Soos verneem word is Gino, wie se ouderdom en van nie bekend gemaak is nie, Sondagoggend in die vroeë oggend ure vermoedelik deur ’n motoris doodgery. Sy kollegas waar hy by Indingo werksaam was, sê ...
“Ons innige meegevoel word aan die familie van die kind oorgedra. Alle dienste betrokke by die soektog omhels die familie van die kind met sorg, deernis en gebede in hierdie moeilike tyd”, het Crewe ...