“Hulle toewyding en diens aan die munisipaliteit sal altyd onthou en gekoester word. Ons gedagtes en gebede gaan ook uit na die vierde individu wat by die ongeluk betrokke was, wat tans in die ...
Joan is op 21 November as vermis aangemeld na sy die betrokke oggend haar oudste dogter uit ’n vorige verhouding laat weet het, sy is op pad polisiestasie toe. Joan sou daarna gaan werk, maar het ...
Tanja sê wat gesinne die nodigste het waarin kinders teen kanker veg, is gebede, begrip en hulp. “Want glo my, die ouers, broers en susters veg net so hard. Hulle het elke gebed nodig.” Talitha was ...
“Ons innige meegevoel gaan uit aan die familie en vriende van die oorledene. Ons dra ook ons gebede oor aan Janneman Vermaak en sy geliefdes, met die hoop op ’n volledige en vinnige herstel ...
die einste bankie waar Ard elke oggend sy handdoek los terwyl hy in die yskoue see gaan swem. Klein, dog diepgaande verbintenisse soos hierdie, het die weg gebaan vir hul paaie om te bly kruis ...
Alhoewel die wildboer van Brits in die Noordwes, elke oggend oor sy plaas kan uit kyk met beeldskone natuur, bome, en diere en 'n gemeenskap het wat agter hom staan is daar een ding wat hy steeds ...
“Ons wil net dankie sê vir almal se gebede en boodskappe en vir die donasies wat ons gekry het. Ons wil ook dankie sê vir jou en Vaalweekblad dat julle ons seuntjie se storie vertel het ...