Nog ’n hoofpyn vir die gemeenskap, het Borchards vroeër genoem, is die gehalte van die herstelwerk. Hy sê slote word agtergelaat en dat dit ’n gevaar vir voetgangers en motoriste inhou. “Ons neem ...
Joan is op 21 November as vermis aangemeld na sy die betrokke oggend haar oudste dogter uit ’n vorige verhouding laat weet het, sy is op pad polisiestasie toe. Joan sou daarna gaan werk, maar het ...
die einste bankie waar Ard elke oggend sy handdoek los terwyl hy in die yskoue see gaan swem. Klein, dog diepgaande verbintenisse soos hierdie, het die weg gebaan vir hul paaie om te bly kruis ...
Alhoewel die wildboer van Brits in die Noordwes, elke oggend oor sy plaas kan uit kyk met beeldskone natuur, bome, en diere en 'n gemeenskap het wat agter hom staan is daar een ding wat hy steeds ...
“Een oggend het Kiarah vir my gesê sy gaan nie haar boksontbyt eet nie, tensy ek haar toelaat om ‘n ekstra uur van televisie te kyk,” sê Megan. “Ek het haar probeer oortuig dat ontbyt ...
Noem al jou snitte voordat jy begin redigeer. Dit neem 'n paar ekstra minute vooraf, maar sal jou later ure se hoofpyn bespaar! Gebruik sleutelbordkortpaaie. Sodra ek dit begin gebruik het, het my ...
Die voorval het op 28 Julie 2023 naby die Laerskool Tianjiu op Gobabis plaasgevind. Die ouma beweer verder dat die kind daarna duiseligheid, erge hoofpyn en bloeding van sy linkeroor ervaar het. Die ...