KAAPSTAD - Terwyl leerlinge vanoor die land die einde van die skooljaar vier, het die kinders van die Kaapse Vlakte 'n pleidooi aan die president gerig vir 'n veiliger omgewing waar hulle kan speel.
DIE Public Health Entertainment-toekenningsaand is dié week in Paarl gehou en verskeie Afrikaanse ... vir die toekennings, en vanjaar het die eerste plek aan First Day Out, wat 1,5 miljoen keer op ...
Sheryl van Staden, voorsitter van die NHSV, het die doel van die Kersmark beskryf as ‘n geleentheid vir die kerk se lidmate om hul kreatiwiteit en vaardighede met die gemeenskap te deel.
POLOKWANE – Saterdagaand se manne-aand wat die Tafelronde Impala 157 en ... “Ons is baie dankbaar vir die ondersteuning van almal wat die funksie bygewoon het en ook vir die ruim bydraes ...
geskenke by die gewilde Desember-volmaanpiekniek by die ikoniese Afrikaanse Taalmuseum en -monu­ment (ATM) uit te deel. ’n Perfekte aand met kindervermaak, speelparke en buitelugspeletjies vir die ...
“Kersfees bly, soos vir die meeste gesinne, kosbare familietyd en soos baie Suid-Afrikaanse gesinne doen ons moeite ... Om te kan ontspan langs die bloue Stilbaai-waters met ’n oggend-, middag- en ...
Noodspanne moes die aand van 4 Desember sowat twee uur spook om Van Wyk uit ... Foto: Vaalweekblad “Die ondersteuning vanuit die gemeenskap was absoluut oorweldigend. Dankie vir elke oproep en ...
Die Aandboodskap word elke aand, van Maandag tot Donderdag, en op Sondagaande om 19:30, en die Sondagoggend boodskap om 10:00 uitgesaai op Tygerberg 104fm. Word geïnspireer deur Tygerberg 104fm se ...