Hier sit ek nou al die afgelope week tussen bokse uitgooigoed. Ons skaal af, want 70 wink vir my en manlief. Ons is nog taamlik fiks en gesond, maar weet nie wat die dag van môre sal inhou nie. Nooit ...
Boeiende nuus- en mensestories, weeklikse resepte, inhoud wat die lewe vir ouers en skoolkinders makliker maak, heerlike stories oor hartsake en bekendes, leesstof vir ons boekklub, en wenke oor mode, ...
Dit was twee maande gelede. Sedertdien is die watertoevoerpyp op die hoek van my eiendom gesluit en die watermeter is ook verwyder, maar RedForce se boodskappies gaan voort. Ek het my uit ...
Ons gaan tannie verskriklik baie mis, al die kuiertjies en al die boodskappies. Tannie moet nou in vrede rus maar tannie sal altyd in ons harte bly. Ons is baie, baie lief vir tannie. Met baie ...
Crime News Man in hof ná skote op vrou Na skote blykbaar afgevuur is op sy vrou, vierjarige kind, skoonma en ’n polisiebeampte, het ’n 37-jarige man op Dinsdag 22 Oktober in die streekhof in ...
Eugenia het op 19-jarige ouderdom in Suid-Afrika begin skoolhou. Toe sy 24 en getroud was, het sy na Namibië verhuis. “My skoonma was een van die eerste verpleegsters wat Suidwes-Afrika toe gekom het.