Joan is op 21 November as vermis aangemeld na sy die betrokke oggend haar oudste dogter uit ’n vorige verhouding laat weet het, sy is op pad polisiestasie toe. Joan sou daarna gaan werk, maar het ...
WHATSAPP-boodskappe tussen die twee beskuldigdes in die saak rakende akteur, David “Gums” Manuel, bewys dat dié twee geweet het hy en sy tjommie sou binnekort doodgemaak word. Só het die staat ...
die einste bankie waar Ard elke oggend sy handdoek los terwyl hy in die yskoue see gaan swem. Klein, dog diepgaande verbintenisse soos hierdie, het die weg gebaan vir hul paaie om te bly kruis ...
“Een oggend het Kiarah vir my gesê sy gaan nie haar boksontbyt eet nie, tensy ek haar toelaat om ‘n ekstra uur van televisie te kyk,” sê Megan. “Ek het haar probeer oortuig dat ontbyt ...