Hy’t ’n hele rits ander brakkies uitgestof om as Brittanje se heel lelikste hond aangewys te word, maar vir sy ma is hy ’n ...
Daarom was dit 'n wonderlike geleentheid om as aktrise vorm te gee aan sulke uiteenlopende karakters. "Dis twee reekse wat my baie opgewonde laat voel oor die toekoms van ons Afrikaanse industrie.
"Ons het soveel wonderlike oomblikke en jare saam gedeel en sal altyd vir mekaar lief wees en omgee." Bobby en Anna is reeds sedert 2011 getroud en het twee seuns en 'n dogter saam. "God het ons ...
“Dit was ‘n wonderlike, lewensveranderende ervaring, en dit was vir my die finale oortuiging. Ek het die tweede dag vir my ma gesê dis wat ek met my lewe wil doen.” Pero voeg by dat hy in ...
Of dalk selfs nog korter as wat jy jou kan indink. Die dag van môre is nie ’n gegewe waarop enigiemand kan staatmaak nie. So baie kere wil ons iets doen, maar ons stel dit weer en weer uit. Of ons wil ...
Dit is met ‘n hart vol dankbaarheid en nederigheid dat ons 12 wonderlike jare van God’s ... het begin met een hond per dag. Ons het gegroei, bietjie vir bietjie, en het ‘n groter plek ...